web uni tv guide
Grys Billboard
web uni tv guide

Grys

144Drama
Grys

Meer oor die film

Alles op sy tyd.

Opsomming:
Ná die dood van sy ma leef tiener Xander en sy pa, Dirk, verby mekaar. Albei rou op hul eie manier. Xander probeer vasklou, Dirk probeer weggee. Tuis is Xander alleen en die stilte is oorweldigend. Daar is ’n klop aan die deur en sy vriend Phillip bied ’n skouer. Hy is op soek na wie Xander eens was. Op minder bekende plekke vind Xander ontvlugting in iets wat hul verhouding met mekaar vir altyd sal verander. ’n Intieme uitbeelding van ’n familie se unieke manier van kommunikeer.

Rolverdeling:
Luka Geldenhuys
Ben Albertyn
Geon Nel

Agter die skerms:
Regisseur: Pierre-Arnold Theron
Oorspronklike draaiboek: Kristin Pienaar, Reuben Murphy en Hendrik Nieuwoudt
Vervaardiger: Dirkie van der Merwe

Akteurs

Ben Albertyn
Ben Albertyn
Luka Geldenhuys
Luka Geldenhuys
Geon Nel
Geon Nel