Opsomming: Die media skree "Plaasmoord!" in sensasionele voorbladopskrifte. Die mooie Marthella (net 14), boer Deon en sy vrou, Christel, is al drie koelbloedig geskiet. Net hul 15-jarige seun, Don, het ontsnap. Onder die geweldige druk van ’n hele land se afgryse en verwagtinge moet speurder-kolonel Dick de Waal die waarheid op Griekwastad gaan soek. En dalk sy laaste hoop op onskuld in die proses prysgee.
Vervaardiger: Tim Theron, Cobus van den Berg, Tracey Lange & Deon Meyer.
Regisseur: Jozua Malherbe
Draaiboek: Tertius Kapp
Met:
Arnold Vosloo
Alex van Dyk
Jody Abrahams
Tim Theron
Albert Pretorius
Esther von Waltsleben
Deon Lotz
Ira Blankenberg
Johan Botha
Lida Botha
Sisanda Henna
Marvin Lee Beukes
Rolanda Marais
Brent Vermeulen
Agter die skerms – Griekwastad