- Filter by:
- All
- kykNET
- DStv News
- Highlights
- News
Nuus
Nuwe kykNET-realiteitsreeks Jagter toets vaardigheid, karakter en etiek
Wat maak ’n uitstekende jagter? Dis die vraag wat die splinternuwe kykNET-realiteitsreeks Jagter ondersoek wanneer 12 deelnemers meeding om die titel van Suid-Afrika se beste etiese jagter én ’n kontantprys van R500 000.
Twee jong wetenskaplikes gebruik lemoene om interessante vrae oor vitamiene C en skoonmaakmiddels te beantwoord.
Nuwe telenovela Die Toring begin 13 April om 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en DStv Stream.
Aprilmaand bring splinternuwe reekse, geliefde programme wat met vars seisoene terugkeer, én opwindende nuwe storielyne in kykNET sepies en telenovelas. Van moordspeurwerk in ’n kusdorp en familiechaos in Randburg, tot roerende gesprekke oor ’n koppie tee en – en soveel meer.
Die oord, ’n splinternuwe dramareeks van tien episodes, begin 14 April op kykNET.
Met sy nuwe vollengte rolprent, The Heart is a Muscle, wat op 6 Maart in rolprentteaters uitgereik word, vestig skrywer/regisseur Imran Hamdulay hom as ’n opwindende nuwe stem in die rolprentbedryf.
Dit is tyd vir Kwêla se Dorp van die Jaar (DVDJ)-kompetisie! Vanjaar in samewerking met Lottoland.
In episode sewe van Op my eish! is emosies oopgevlek en ’n besluit is geneem wat die verloop van Ruan se reis ingrypend verander het.
In Maart is daar geen tekort aan opwinding op die kassie nie.
Lanklaas het ’n familie kykers van kykNET (DStv-kanaal 144) se telenovela Diepe Waters só warm onder die kraag gehad.
“Die kantoor” saai vanaf 18 Januarie om 20:00 uit op kykNET.
Die tweede seisoen van "Een keer om die son" begin op Dinsdag, 20 Januarie op kykNET.
Koek S2-mederegisseur Eva du Preez praat oor hoe die reeks grense verskuif en stereotipes afbreek.