Logo
web uni tv guide

Jan Braai Vir Erfenis

144LeefstylFamilie
JB

Oor die program

Jan Braai is terug vir ’n nuwe seisoen vol avontuur en braai! Jan en die span skop die seisoen af met ’n reis na die vrugbare en prentjiemooi Ceres. Kykers kan, onder andere, uitsien na wyn en lekker kos by die ATKV Goudini-oord, Jan wat fietstrap van George tot in Swellendam, ’n verkenningstog van die skilderagtige Vrystaatse dorpie, Clarens, en ’n besoek aan ’n self-onderhoudende forelplaas in Montagu.

Volgende op

S8 | E26
03 Januarie 18:30
'S8/E26'. Ons kuier saam die manne wat so hard werk om ons roetes en paaie na die volgende braai beter te maak. Hier bra...