Die braai-vryheidsvegterJy gebruik 100% suiwer rooivleis om die burger-frikadelle mee te maak en die sous bestaan uit 'n rooi span van die beste bestanddele in die braaiwêreld – bekendes soos rooi-uie, rooi soetrissies, paprika, rooipeper en tamatie.