Logo
Homepage Billboard 1600x800
web uni tv guide

Jan Braai Vir Erfenis

144BraaitoerPG

seisoen

12

11

10

8

7

Poster 320x480

OOR DIE PROGRAM

Jan Braai en sy span gaan woon in die Matjiesvlei Vallei in die Klein Karoo. Bees, lam, vark, hoender, vis, vrugte, groente, brood en selfs slaai, ons sal alles braai. Rooster, pan, potjie en spit, die lekker kos kom uit ’n bodemlose put. Oggend, aand en alles tussenin, langs die braaivuur maak die lewe sin. Daag op met gees, aptyt en ’n skerp sin vir humor.

Volgende op

S11 | E26
25 Desember 18:30
'S11/E26 of 26'. Jan Braai en die Ontspan sluit die jaar af in 'n ligte luim met maklike braai metode. Al die braai rese...

Nog Programme