Search
280 results found for "Kyknet"
Akteur Markus Haywood is terug op Diepe Waters
Akteur Markus Haywood daag op in Boskruin as die vriendelike, maar geheimsinnige Wian
Suidooster se Dean Smith kry sy eie TV-vermaakprogram
Wees deel van die gehoor vir Show’kie, Dean Smith se splinternuwe vermaakprogram vir kykNET & kie.
Hoogtepunte: Mei 2026
Die Oord, Die Toring, My f*k, Marelize! en meer op DStv-kanaal 144
kykNET verkry regte op The 1% Club
Die 1% klub kom binnekort na kykNET toe – en ons kort deelnemers: 100 per episode om presies te wees. Dié speletjiesprogram toets logika, raaisels en breinkrakers. Skryf nou dadelik in as dit soos jou tipe uitdaging klink! Inskrywings sluit op 22 Mei 2026.
Johnny Potsanyane keer terug na Diepe Waters
Johnny Potsanyane keer terug na Diepe Waters: ‘Dis lekker om nou ’n afrigter, eerder as swemmer te wees’
Ideemakers: Twee jong wetenskaplikes met groot idees
Twee jong wetenskaplikes gebruik lemoene om interessante vrae oor vitamiene C en skoonmaakmiddels te beantwoord.
Mag, ambisie en gevaarlike geheime bots in Die Toring
Nuwe telenovela Die Toring begin 13 April om 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en DStv Stream.
Hoogtepunte in April op die kykNET-kanale
Aprilmaand bring splinternuwe reekse, geliefde programme wat met vars seisoene terugkeer, én opwindende nuwe storielyne in kykNET sepies en telenovelas. Van moordspeurwerk in ’n kusdorp en familiechaos in Randburg, tot roerende gesprekke oor ’n koppie tee en – en soveel meer.
If you love Big Brother Mzansi, you’ll love these
From The Makhenes to Mgidi Moms, here are 10 shows you will love if you enjoyed Big Brother Mzansi S6 Bazozwa.
"Een keer om die son" terug vir ’n tweede omwenteling
Die tweede seisoen van "Een keer om die son" begin op Dinsdag, 20 Januarie op kykNET.