Ontmoet vir Hennie Bosman en Nicole Hellinger van Franschhoek, ’n paartjie wie se daaglikse lewe bestaan uit die see, kosmaak, spesiale tyd met hul twee hondekinders en lekker musiek!
S4 | E6
15 November 18:00
'S4/E6 of 10'. Hennie en Nicole reis vanaf Golden Gate oor die Lesotho-grens, verken die indrukwekkende Katsedam en vang...