Logo
Kokkedoor Vuur & Vlam
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur en Vlam

144Realiteit13 L

Ontmoet Jan Grobbelaar – Kokkedoor Vuur & Vlam: Onthoubraaier

Video
12 Julie

Jan is vanaf 2017 ’n dominee by die NG Kerk op Cradock en hy behoort aan die afvalgilde. Buiten dat hy ’n passievolle braaier is, het hy ook redelike kennis in vleisverwerking.