Logo
Kokkedoor Vuur & Vlam
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur en Vlam

144Realiteit13 L

Ontmoet Gert Joubert – Kokkedoor Vuur & Vlam: Kinkelbraaier

Video
12 Julie

Gerhard het sy eie restaurant in Gqeberha, Fine Time Steakhouse Co., gehad en dit was aangewys as die beste steakhouse in die Baai. Dit was ’n geweldige terugslag vir Gerhard en sy gesin toe hulle noodgedwonge die restaurant se deure in 2021moes sluit. Hy werk nou by die Addo Country Estate.