Logo
Kokkedoor Vuur & Vlam
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur en Vlam

144Realiteit13 L

Ontmoet Nicole Buirman – Kokkedoor Vuur & Vlam: Onthoubraaier

Video
12 Julie

Nicole is ’n ma van twee seuns en sy en haar man teel met honde. Haar braaivernuf het gemaak dat sy die Ultimate Braaimaster se top-10 gehaal het. Tussendeur het sy ook al verskeie potjiekos-kompetisies gewen.