Logo
Kokkedoor Vuur & Vlam
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur en Vlam

144Realiteit13 L

Ontmoet Natalie Erasmus – Kokkedoor Vuur & Vlam: Kinkelbraaier

Video
12 Julie

Natalie is ’n opgeleide fyngebak-sjef en ook sy ontwerp ook juweliersware. Sy het al by die Queen Victoria Hotel asook by Fyn-restaurant, een van die top restaurante ter wêreld, gewerk. Sy het ook al kennisgemaak met die wêreld van TV-kook-kompetisies as ’n deelnemer op Sjefhuis en Kookpunt op VIA.