Logo
Kokkedoor Vuur & Vlam
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur en Vlam

144Realiteit13 L

Ontmoet Braam Potgieter – Kokkedoor Vuur & Vlam: Kinkelbraaier

Video
12 Julie

Braam het as kind sy tande geslyp vir ’n lekker steak in sy pa se Spur op Ladysmith in KwaZulu-Natal. Na sy studies het hy werk-ervaring gekry by sommige van die Kaap se voorste restaurante soos Le Coin en Grande Roche. Hy het in 2021 die tweede plek behaal in One and Only se Young Star Chef of the Year-kompetisie.