Logo
Kokkedoor Vuur & Vlam
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur en Vlam

144Realiteit13 L

Sjefs en kie skryf in! – Kokkedoor Vuur & Vlam

Video
24 November

Die nuwe koswerklikheidsreeks, Kokkedoor Vuur & Vlam, is op soek na sjefs, bobaas-braaiers en individue wat sal meeding vir die Kokkedoor-kroon. Spanne (van twee mense) het nou kans tot Januarie 2023 om in te skryf.
Jy sal ook hiervan hou