Logo
Kokkedoor Vuur & Vlam
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur en Vlam

144Realiteit13 L

Ontmoet Tjaart Prinsloo – Kokkedoor Vuur & Vlam: Kinkelbraaier

Video
12 Julie

Tjaart is’n boerbok-boer, koffiewinkel-eienaar en kreatiewe kok van Stilbaai. Hy is opgelei as ’n sjef by die befaamde Institute of Cullinary Arts in Stellenbosch en het al onder bekende Suid-Afrikaanse kosghoeroes soos Darren Badenhorst, Bertus Basson en Herman Lensing gewerk.