Kokkedoor: Vuur en Vlam
144
Realiteit
13 L
Sit aan
Nuus
Deelnemers
Hitte met Herman
Wen
Ontmoet Anel Marais – Kokkedoor Vuur & Vlam: Onthoubraaier
Video
12 Julie
Anel is gebore en getoë in die Noord-Kaap en sy ken haar pad rondom kos. Sy is ’n trotse ouma en ’n raakvatter wat haar MPhil in gemeenskapsontwikkeling verwerf het. Anel het skooltyd reeds in ’n slaghuis gewerk. Sy doen deesdae spyseniering.
Teken in en KYK
Up Next
Ontmoet Tjaart Prinsloo – Kokkedoor Vuur & Vlam: Kinkelbraaier
12 Julie
Ontmoet Nicole Buirman – Kokkedoor Vuur & Vlam: Onthoubraaier
12 Julie
Ontmoet Rodney Gelant – Kokkedoor Vuur & Vlam: Onthoubraaier
12 Julie
Ontmoet Cindy Menigo – Kokkedoor Vuur & Vlam: Kinkelbraaier
12 Julie
Ontmoet Natalie Erasmus – Kokkedoor Vuur & Vlam: Kinkelbraaier
12 Julie
Ontmoet Braam Potgieter – Kokkedoor Vuur & Vlam: Kinkelbraaier
12 Julie
Jy sal ook hiervan hou
Fotos
Plaasherinneringe: Episode 9 – Plaasjapie
Die #Plaasjapie deelnemers moes in episode nege vir Karen Els en Nate Smith, onthoubraaiers van die eerste seisoen van "Kokkedoor Vuur en Vlam", gelukkig maak met lekker boerekos-disse.
Nuus
Kokkedoor: Is jy gereed om oor die kole gehaal te word?
kykNET steek alreeds die vure aan vir die volgende seisoen van die gewilde Afrikaanse koswerklikheidsreeks “Kokkedoor Vuur & Vlam” en jy kan nou inskryf vir hierdie opwindende reis!
Video
'Amper pap-katastrofe' – Kokkedoor Vuur & Vlam
Die koskenners geniet Nicole en Lara se wors, pap en sous-kombinasie. Hulle gesels ook oor wat hulle dink van Gert en Anel se disse.
Video
Twee spanne moet loop – Kokkedoor Vuur & Vlam
Die deelnemers moet vanaand hartseer totsiens sê aan twee spanne: Tjaart en Jan, en Anel en Lara van Heerden.