Logo
Kokkedoor Vuur & Vlam
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur en Vlam

144Realiteit13 L

Ontmoet Ashley Dokter – Kokkedoor Vuur & Vlam: Kinkelbraaier

Video
12 Julie

Ashley het in Murraysburg, ’n klein dorpie in die Karoo, grootgeword. Tien jaar nadat hy sy gasvryheidstudies voltooi het, het hy by ’n gesogte natuurplaas beland. Dit is die vyfde keer wat hy inskryf vir Kokkedoor.