Logo
Kokkedoor Vuur & Vlam
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur en Vlam

144Realiteit13 L

Ontmoet Mandre Campher – Kokkedoor Vuur & Vlam: Kinkelbraaier

Video
12 Julie

Sy spoggerige résumé is gevul met internskappe by JAN, La Colombe en die Leeu Collection. Hy was boonop ook die wenner van Kookpunt, ’n finalis in Sjefhuis (beide op VIA) en onder die top-3 van One and Only se Reaching for Young Stars- kompetisie.