Logo
Kokkedoor Vuur & Vlam
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur en Vlam

144Realiteit13 L

Ontmoet Karen Els – Kokkedoor Vuur & Vlam: Onthoubraaier

Video
12 Julie

Dié Swartlander is ’n voormalige lugwaardin wat lank reeds droom om aan Kokkedoor deel te neem. Hierdie is vir haar ’n ervaring wat sy vir haarself aanpak – sy het in 2013 aan Masterchef deelgeneem en moes daarna stormwaters in haar persoonlike lewe trotseer.