Logo

Helmhart - Silwerskermfees 2023

Video
02 Junie

Kaapstad, ’n ou hospitaal, 1968. Ragel, ’n jong verpleegster, bewaar ’n geheim: Sy’s met die helm gebore. Die heldersiende Ragel sien en praat met spoke en die hospitaal waar sy werk, is vol geeste op pad na die hiernamaals. Sommige sukkel om afskeid te neem. Ragel probeer die spoke ignoreer want sy wil nie hê mense moet dink sy’s mal nie, maar die sjarmante jong man in kamer D4 kom agter iets is nie pluis nie. Dis ’n spookstorie met ’n knippie romanse.
Jy sal ook hiervan hou