Eiendom is ’n groot belegging, maar hoe gemaak wanneer jou huis nie meer aan jou behoeftes voldoen nie? Jy vat jou goed en trek! DieVat Jou Goed en Trek-span help 13 families om binne 72 uur die waardes van hulle eiendomme te lig en hul huise te verkoop.