In hierdie reeks pak 4x4-spesialis André de Villiers en hengel-spesialis Petri de Wet hulle 4x4-bakkies en reis deur Suid-Afrika op soek na pragtige 4x4-roetes en kampplekke.
Volgende op
S11
Meer inligting oor hierdie episode sal binnekort beskikbaar wees