Logo
Kokkedoor Vuur & Vlam
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur en Vlam

144Realiteit13 L

Ontmoet Nate Smith – Kokkedoor Vuur & Vlam: Onthoubraaier

Video
12 Julie

Nate is tans die eienaar van DNA Café in Kuilsrivier wat een van die eetplekke was wat in die tweede seisoen van kykNET se In die Sop-reeks oorgedoen is. Die DNA staan vir Duke, Nate en Adele (Nate se vrou). Duke is intussen oorlede en die restaurant is sy nalatenskap aan Nate en Adele.