Logo

Besmet - Silwerskermfees 2023

Video
02 Junie

Suid-Afrika is een van laaste natuurlike tuistes van die ikoniese Afrika-leeu. Hierdie majestueuse katte het egter ’n vyand waarteen hulle geen verweer het nie – menslike gierigheid. Leeus is die beliggaming van krag en status. En diegene wat bereid is om genoeg te betaal, kan hierdie gesogte trofee maklik inpalm. Waarom ’n gevaarlik roofdier jag as jy dit eenvoudig kan vergiftig? Besmet wys die lyding wat ’n leeu verduur wanneer dit vergiftig word en vier die toegewyde individue wat alles in die stryd werp om hierdie spesie te beskerm.
Jy sal ook hiervan hou