Logo

Teater na die mense - Silwerskermfees 2023

Video
02 Junie

Hierdie kort dokumentêr vertel die merkwaardige verhaal van die vasberade Cape Flats Players-geselskap wat teater ingespan het om die apartheidstelsel uit te daag en gehore bemoedig het om teen onderdrukking op te staan. Dié groep akteurs was veral bekend vir hul samewerking met die dramaturg Adam Small. Hulle werk inspireer vandag nog jonger akteurs en teatermakers.
Jy sal ook hiervan hou