Logo

Donkersjokolade-lava

04 Januarie

4 Porsies

Suiwel

4

Hier is die resep vir donkersjokolade-lawa, soos voorberei in ’n episode van Edik van Nantes 2.

EVN_Ep13_donker_lava-1
Bestanddele

400 g donkersjokolade

180 ml room

120 g rosyne

2 e botter

Metode

 

Plaas die rosyntjies in die rum en week vir 30 minute.

 

Plaas die sjokolade en room in 'n pot oor medium hitte en roer tot die sjokolade gesmelt is.

Voeg die rosyntjies en rum by asook die botter, meng goed.

Verwyder van hitte, laat tot louwarm afkoel, roer gereeld.

Bedien in eierhouers of klein koppies.

Sprinkel met kakao of gerasperde sjokolade.

EVN_Ep13_appelvla_tert-1
Edik van Nantes Kie About
2017-01-04

Tarte Normande