Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Artikel 12J-Fonds & Waagkapitaal

Video
15 Augustus

Winslyn: Artikel 12J-Fonds & Waagkapitaal Daar is kenners wat reken dit sou ‘n fout wees vir Suid-Afrikaanse belastingbetalers (wat beleggings in Suid-Afrika maak) om nie hul beleggings te struktureer deur middel van ‘n Artikel 12J waagkapitaalonderneming nie. Ons gesels oor die belastingvoordeel wat ‘n artikel 12J belegger ontvang, hoe presies hierdiebelastingaftrekking werk, die beperkings, die sektore wat kan baatvind, en die redes waarombesigheidseienaars hierdie belegging behoort te oorweeg. Ons gesels met Derrick Hyde (Direkteur: Jaltech) meer hieroor. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!