Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Boer as ‘n besigheid

Video
15 Augustus

Winslyn: Boer as ‘n besigheid Oor die volgende paar weke gesels ons met ‘n paar suksesvolle boere regoor Suid-Afrika om meer te leer oorboerdery as ‘n besigheid. Ons gesels hierdie week met Dirk Lesch, ‘n boer van Malmesbury in die Wes-Kaap, wat raad gee aan ander entrepreneurs en besigheidseienaars. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!