Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Marnus Broodryk - Slegte Skuld

Video
25 Julie

Winslyn: Marnus Broodryk - Slegte Skuld Kontantvloei is broodnodig maar bly een van die grootste uitdagings vir entrepreneurs omdat kliënte doodeenvoudig nie betaal nie. Marnus gesels oor drie basiese beginsels en praktiese raad oor hoe jy kan verhoed dat skuld, slegte skuld raak. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!