Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Grondonteiening & Privaat Eiendom

Video
08 Augustus

Winslyn: Grondonteiening & Privaat Eiendom Onteiening sonder vergoeding, sluit die onteiening van alle eiendom in. Hoe werk dit as dit dan by privaat & kommersiële eiendom kom? Is dit dieselfde as grondonteiening op plase? Divan Botha gesels met Armond Boshoff van die Atterbury eiendomsgroep meer hieroor. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou