Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Nando’s

Video
15 Augustus

Winslyn: Nando’s Nando’s word vandag as een van Suid-Afrika se sterkste handelsmerke gesien. Die Winslyn-span gesels met Su-lise Tessendorf-Louw en Gordon Ray oor dié handelsmerk se geskiedenis, hul interessante hoofkantoor en werksomgewing, hoe die verkoop van hoender en politieke kommentaar bymekaarkom en dit wat agter die skerms gebeur om ‘n suksesvolle handelsmerk te verseker. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou