Ontmoet die mense van Suidooster, ’n klein winkel- en sakesentrum in een van Kaapstad se voorstede Ruiterbosch. Drie gesinne, Die Octobers, die Samsodiens en die Du Plooys.
S9 | E259
29 Maart 18:00
'S9/E259 of 260'. Ty maak die meeste van Goeie Vrydag. Siya vertel vir Zoë die waarheid en Sammy kry Mymoena se antwoord...