Logo
web uni tv guide

Suidooster

144Soap13
Mrs J Suidooster Profile

Sharleen Jacobs

Almal se uitkyk-auntie. Mrs J is Ruiterbosch se ouma en die een wat jou sal ondersteun in enige situasie maar jou ook goed sal laat verstaan as jy die verkeerde ding gedoen het.