Logo
Suidooster Slim Homepage 1600x160
web uni tv guide

Suidooster

144Drama13 V

Hier waai die Suidooster sterk

Ons klein Mikhail – Suidooster

00:01:18
Carmen neem swaar afskeid van Mikhail in vanaand se episode van Suidooster.
Ons klein Mikhail – Suidooster Image : 11931

Meer Suidooster Videos

Voorskou: 15 - 19 Augustus 2022 – Suidooster Image : 15579
Voorskou: 8 - 12 Augustus 2022 – Suidooster Image : 15556
Voorskou: 8 - 12 Augustus 2022 – SuidoosterHoe gaan Rhafiek en Kaashifa deal met die nuus wat hy die week gaan hoor? Skakel elke weeksaand om 18:30 in vir die nuutste episode van Suidooster.
Voorskou: 1 - 5 Augustus 2022 – Suidooster Image : 15537
Voorskou: 1 - 5 Augustus 2022 – SuidoosterGaan Wade vir Nazeem kan terugbetaal?
Voorskou: 25 - 29 Julie 2022 – Suidooster Image : 15516
Voorskou: 25 - 29 Julie 2022 – SuidoosterKaashi… hoekom gaan jy dokter toe?
Voorskou: 18 - 22 Julie 2022 – Suidooster Image : 15479
Voorskou: 18 - 22 Julie 2022 – SuidoosterWaar hét Wade die geld vir die deposito gekry?
Voorskou: 11 - 15 Julie 2022 – Suidooster Image : 15465
Voorskou: 11 - 15 Julie 2022 – SuidoosterBridgette dwing vandeesweek vir Zoë om die moeilikste keuse van haar lewe te maak…
Voorskou: 4 - 8 Julie 2022 – Suidooster Image : 15428
Voorskou: 4 - 8 Julie 2022 – SuidoosterSpeurder Els is op soek na Bruce se moordenaar en al die vingers wys na Zoë toe – gaan sy regtig tronk toe gaan?
‘Kom dadelik asseblief’ – Suidooster Image : 15416
‘Kom dadelik asseblief’ – SuidoosterZoë se lewe gaan nooit weer dieselfde wees nie…
Monsters – Suidooster Image : 15414
Monsters – SuidoosterDie toekoms is allesbehalwe windstil in Suidooster...
Voorskou: 27 Jun - 1 Jul – Suidooster Image : 15409
Voorskou: 27 Jun - 1 Jul – SuidoosterTim hoop steeds dat hy vir Zoe kan terugwen. Is daar enigsins nog hoop vir hulle verhouding?
‘Wat was jou endgame?’ – Suidooster Image : 15403
‘Wat was jou endgame?’ – SuidoosterDis finaal verby tussen Tim en Zoë.
Voorskou: 20 - 24 Junie 2022 – Suidooster Image : 15376
Voorskou: 20 - 24 Junie 2022 – SuidoosterIets is fout met Zoë, Rhafiek probeer vrede maak met Kaashi en die Octobers konkel weer om van Tim ontslae te raak…
Voorskou: 13 - 17 Junie 2022 – Suidooster Image : 15349
Voorskou: 13 - 17 Junie 2022 – SuidoosterGaan Tim en Zoe weer werk aan hulle huwelik, ter wille van die baba?
Voorskou: 6 - 10 Junie 2022 – Suidooster Image : 14446
Voorskou: 6 - 10 Junie 2022 – SuidoosterDaar is ‘n paar nuwe gesigte in Ruiterbosch dié week met stormagtige gevolge.
Oudergewoonte – Suidooster Image : 14442
Oudergewoonte – SuidoosterO jitte! Ou gewoontes is mos maar moeilik om te verander...
Voorskou: 30 Mei - 3 Junie 2022 – Suidooster Image : 14424
Voorskou: 30 Mei - 3 Junie 2022 – SuidoosterGaan Carmen bietjie moeilikheid kom maak in Rhafiek en Kaashifa se verhouding?
Welkom terug, Carmen! – Suidooster Image : 14415
Welkom terug, Carmen! – SuidoosterAB en Mymoena is stomgeslaan wanneer hulle sien wie klop aan die deur!
Voorskou: 23 - 27 Mei 2022 – Suidooster Image : 14394
Voorskou: 23 - 27 Mei 2022 – SuidoosterTim is verwoed besig om almal te oortuig dat hy nie ontrou aan Zoe was nie terwyl Bridgette wil hê Zoe moet ’n besluit oor haar huwelik neem.
Voorskou: 16 - 20 Mei 2022 – Suidooster Image : 14372
Voorskou: 16 - 20 Mei 2022 – SuidoosterDanni is woedend vir Siya en sukkel om hom en Wade te vergewe, terwyl Zoe snuf in die neus kry oor Tim se mannewales.
Voorskou: 9 - 13 Mei 2022 – Suidooster Image : 14345
Voorskou: 9 - 13 Mei 2022 – SuidoosterWat gaan Justin nou maak noudat hy nie meer by Oos-Wes werk nie én hoe gaan Siya boet vir hoe hy Simon ‘gehelp’ het…?
Voorskou: 2 - 6 Mei – Suidooster Image : 14327
Voorskou: 2 - 6 Mei – SuidoosterVandeesweek in Suidooster vra Simon Mrs J se hulp met sy begrafnisreëlings, Danni kry skoknuus en Siya worstel met sy gewete.
Voorskou: 25 - 29 April 2022 – Suidooster Image : 14303
Voorskou: 25 - 29 April 2022 – SuidoosterHierdie week op Suidooster: Siya maak ’n skokkende onthulling aan Danni, terwyl sy glo sy het ’n oplossing vir haar pa se situasie. En die Samsodiens wag angstig vir vreesaanjaende nuus.
’n Teleurgestelde Siya – Suidooster Image : 14279
’n Teleurgestelde Siya – SuidoosterDit blyk dat Danni se prioriteite vir nou by haar pa is. Daarom besluit sy om haar en Siya se troue af te stel.
Voorskou: 18 - 22 April 2022 – Suidooster Image : 14272
Voorskou: 18 - 22 April 2022 – SuidoosterDaar’s winde van verandering in Ruiterbosch. Vind uit wat gebeur volgende.
Voorskou: 15 - 19 Augustus 2022 – Suidooster

Alle Sepies op kykNET

NOG VERMAAK

Vandag
Vrydag
Vandag
Môre
Maandag
Dinsdag
Woensdag
Donderdag