Logo
Suidooster Slim Homepage 1600x160
web uni tv guide

Suidooster

144Drama13 V

Suidooster: Hier is die Suzuki-wenner

Nuus
26 September 2016
Die wenner van kykNET en Suidooster se kykerskompetise is uiteindelik aangekondig. Hier is die wenner van die Suzuki Ciaz.
Suidooster_Suzuki 2
Die wenner van kykNET en Suidooster se kykerskompetisie, waar iemand die kans gestaan het om ’n Suzuki Ciaz los te slaan, het onlangs haar prys ontvang. Franzelle Lucas, van Kathu, het haar silwer Ciaz by die Suzuki-handelaar saam met haar man, Tony, en dogtertjie, Gabby, in Upington in ontvangs geneem. Weereens, baie geluk!

Maak seker jy is ingelig oor wat dié week voorlé in Suidoosterklik hier.

Kyk Suidooster, Maandae tot Donderdae om 18:00 op kykNET en kykNET & kie.

34 suidooster suzuki 2