Voor die eerste uitsending in 1976 was die gedagte van TV volksvreemd. Oppi Kassie is ’n dokumentêre reeks wat fokus op die geskiedenis van TV in Suid-Afrika. In die tweede seisoen fokus ons op die storie van kykNET.
S2 | E13
07 Januarie 12:00
'S2/E13'. Wat is kykNET se rol in ons kultuurlewe? Hoe beïnvloed tegnologie die programme wat vir kykNET gemaak word, en...