Logo
Nataniël. Erik. Wolf.
web uni tv guide

Nataniël. Erik. Wolf.

144LeefstylPG

Het jy dit misgeloop? – 13 - 19 September 2021

Nuus
21 September 2021
Ons loer na die hoogtepunte van die week!
Warm op kykNET

Die gevierde skrywer en digter Pieter Fourie is op die ouderdom van 81 in Onrus oorlede.
In sy lang, produktiewe en soms kontroversiële lewe, word hy vereer met bykans elke letterkundige prys in Suid-Afrika.

Selfs bekendes, soos Op my eish! se Neels van Jaarsveld het boodskappe gestuur van ondersteuning.

Die aanbieder van Wie word 'n miljoenêr is aangekondig!

Kykers is bitter opgewonder om Rian van Heerden weer op die kassie te sien. 

Kykers het gegons oor dié oomblik in Getroud met rugby wanneer Ivy en Ronnie uiteindelik die besluit neem om so bietjie meer as net vriende te wees.

En ons lag al te lekker vir die Kyk wie praat-klas met hulle skerm kwinkslae.

Wat was jou kykNET-hoogtepunt van die week?