Logo
Nataniël. Erik. Wolf.
web uni tv guide

Nataniël. Erik. Wolf.

144LeefstylPG

Het jy dit misgeloop? – 11-17 Oktober 2021

Nuus
18 Oktober 2021
Ons loer na die hoogtepunte van die week!
Warm op kykNET

kykNET het afgeskop met 'n nuwe veldtog om kykers wat kykNET se sosiale platforms gebruik, bewus te maak dat afknouery nie geduld sal word nie.
Die nuwe advertensieveldtog wil die kollig plaas op hierdie onaangename tendens in ‘n poging om ‘n gesonder sosiale media omgewing te skep waar kykers hul opinie en kommentare kan deel, sonder om afbrekend teenoor die kunstenaars te wees.

Suidooster het kykers aan die gons gehad met die hoop dat Ruiterbosch se 'golden couple' dalk net sal kan vrede maak.

Soos oudergewoonte het Nêrens, Noord-Kaap kykers in trane gehad. 

Wat was jou kykNET-hoogtepunt van die week?