Logo
Nataniël. Erik. Wolf.
web uni tv guide

Nataniël. Erik. Wolf.

144LeefstylPG

Het jy dit misgeloop? – 30 Augustus-3 September 2021

Nuus
06 September 2021
Ons loer na die hoogtepunte van die week!
Warm op kykNET

Op Dinsdag 31 Augustus 2021 het Okkie se verhaal op Binnelanders tot 'n einde gekom. Ons groet Ben Kruger, 'n vriend, kollega en mentor wat jare deel was van die kykNET-familie. 

Boodskappe van medelye het vir die veteraan -akteur ingestroom op sosiale media.

Toks & Tjops se Janina Oberholzer kondig op Dinsdag 31 Augustus 2021 aan dat sy en haar man 'n bondeltjie liefde verwag.

Kykers het dié nuwe mamma geluk gewens op sosiale media.

Suidooster raak warm wanneer ons vermoed dat Bennie dalk net liefde gevind het.

Het jy die Adendorff-broers ontmoet vandeesweek in Nêrens, Noord-Kaap?

Skakel elke Dinsdagaand om 20:00 in vir Nêrens, Noord-Kaap.

Wat was jou kykNET-hoogtepunt van die week?