Swaaibraai – Amptelike lokprent
Video
01 Augustus
“Afrikaners is plesierig” in Gerhard Pretorius se kortfilm, Swaaibraai.
Teken in en KYK
Up Next
Oedipus – Amptelike lokprent
01 Augustus
Miemie (En die meteoriet wat haar definitief gaan tref) – Amptelike lokprent
01 Augustus
Janneman – Amptelike lokprent
01 Augustus
Watch the Trailer - Knuckle City
26 Junie
Silwerskermfees 2014
07 April
Silwerskerm
31 Augustus
Jy sal ook hiervan hou
Video
Amptelike lokprent – Tjommies
Wanneer 'n afgetrede polisiespeurder wat aan agorafobie ly 'n uitsettingskennisgewing kry, raak hy bevriend met 'n hawelose seun en saam beraam hulle 'n plan om sy vrese te oorwin.
Video
Amptelike lokprent – Skaapboer
’n Man wat in sy oupa se voetstappe wil volg vind vinnig uit dat die plaaslewe meer ingewikkeld is as wat hy verwag het.
Video
Amptelike lokprent – Melk & Vleis
"Melk & Vleis" is gebaseer op die Griekse mitologiese verhaal van Medea, ’n vrou wat die onmenslike sal doen om haar man te straf. Skakel in vir dié kykNET-storiefilm op 1 April 2023 om 20:00 op kykNET, kanaal 144.
Video
Amptelike voorskou – Tarzan van George
kykNET bring die reeks "Tarzan van George" na die kassie vanaf Sondag 26 Februarie om 20:00. Dit vertel die storie van DeWet du Toit wat vir 12 jaar lank net een groot droom het: Hy wil die volgende Tarzan op die grootdoek speel.