Logo

Silwerskermfees 2014

Video
07 April

Die Silwerskermfees beoog om die Suid-Afrikaanse film, dokumentêre en kortfilm industrie die platform te gee wat dit nodig het, saam met joernaliste, resensente en industrie rolspelers vir 5 dae in Kaapstad. *Inskrywings vir Kortfilms en Bestaande werke open 14 April 2014 en sal op die Silwerskermfees webblad afgelaai kan word. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!