Logo
kykNET_Op_my_Eish!_S3_Brendan_Peyper_Slim_BB
web uni tv guide

Op My Eish!

144RealiteitPG13 L

Spotify Bied Aan: Brendan Peyper - Omdat Jy Mag

Video
03 April

Donderdag 4 April, net na die finaal van #OpMyEish Seisoen 3 bied Spotify 'n eksklusiewe musiek episode aan met Brendan Peyper waar hy van die dames bekoor in die bosveld met sy nuwe musiek. Die kort-album word 5 April op Spotify vrygestel.