Logo

Spoegwolf - Hartaanval (Official)

Video
24 Maart

© Spoegwolf (PTY) LTD 2017 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf Kry Hartaanval op iTunes: https://itunes.apple.com/za/album/hartaanval-single/id1215420359 Cinematography deur Hugo Brand. Afgeneem in Aandklas Stellenbosch, 15 Feb 2017 Editing deur Chris von Wielligh Hartaanval: Song en Lirieke deur Danie du Toit Verwerking deur Spoegwolf Vervaardig deur Chris von Wielligh en Jürgen von Wechmar Mix deur Jürgen von Wechmar Lirieke: Hartaanval, hoor my val volg my hier Op die see se wal vat weer aan my arm maak dit hier Is dit tydelik, of uiteindelik? maak dit hier Nou, my donker toring nou Spoegwolf is: Danie du Toit Chris von Wielligh Albert van der Merwe Moskou du Toit DIE DONKER TORING - 30 JUNIE 2017
Jy sal ook hiervan hou
Spoegwolf - Woud (Official) Image : 17289
Video
Spoegwolf - Woud (Official)
© Spoegwolf (PTY) LTD 2023 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit. Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf. Die nuwe album, Dryf, beskikbaar op alle digitale platforms. Vervaardig deur Spoegwolf DOP: Damiane van Reenen Live Footage (Kirstenbosch): Damiane van Reenen Live Footage (Loftus Park): Eric T. Graham Live Footage (Mark's Park): Nathan Editing: Damiane van Reenen Colorist: Jarryd du Toit Spoegwolf is Danie du Toit Chris von Wielligh Albert van der Merwe Moskou du Toit Woud: Original Song & Lyrics by Danie Du Toit. Music Written & Arranged by Spoegwolf. Lirieke maak die deur oop sit die lig aan jy's die hitte in hierdie huis bel my broers ook sê ek's veilig ons het te lank op die veld gebly ek was 'n kind in die straatlig daar was zombies in die strate jy was hoog in jou kamer met daai borsel in jou hare nou's ons dertig jaar oud met 'n huis in 'n woud ons stap ons honde waar die son bars ek onthou soms die kind wat gedroom het oor jou en al daai wonde word geheime geheime dwaal aan ons lywe bring jou denim bring jou vlerke ek wil gaan waar die klowe skeur hou die stuurwiel hou my hart ook dalk is om oor te gaan die beste weg deur ek was 'n kind op my bergfiets ons kon vlieg met die stroompies jy't gaan stap in die berge met daai briewe van jou pa-hulle nou's ons dertig jaar oud met 'n huis in 'n woud ons stap ons honde waar die son bars ek onthou soms die kind wat gedroom het oor jou en al daai wonde word geheime geheime dwaal aan ons lywe nou's ons dertig jaar oud met 'n huis in 'n woud ons stap ons honde waar die son bars ek onthou soms die kind wat gedroom het oor jou en al daai wonde word geheime geheime dwaal aan ons lywe aan ons lywe, ooh aan ons lywe, ooh ooh, ooh