Logo

Spoegwolf - Flikker (Official)

Video
04 September

© Spoegwolf (PTY) LTD 2017 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf Die Donker Toring op iTunes: https://itunes.apple.com/za/album/die-donker-toring/id1248460645 Director: Chris von Wielligh Assistant Director: Danie du Toit A Spoegwolf Production DOP (Performance Scenes): Hugo Brand DOP (Underwater Scenes): Ilse Moore Editing: Chris von Wielligh Colour Grading: Chris von Wielligh & Hugo Brand Cast: Spoegwolf Marguerite van Eden Emma Pearse Bianca Lock Nicola Janse van Rensburg Underwater Scenes Lighting and Set Assist: Sean Moore & Dewald Prinsloo Wardrobe: Silver Swallow Designs Makeup Artist: Maureen Grobler Dive Support: Geko Divers (Richard) Shot on location: Aquamarine aquatic academy, Johannesburg. Performance Scenes Lighting and Set Assist: Rèniell Matthysen Wadda du Toit JC Carstens Jarrod van der Heever Alex Shot on location: Berg River Breweries, Paarl. Special Thanks: Berg River Breweries, KykNet Lirieke: jy flikker uit die niet aan die kringe om my oë as jy aan my koek om die donker se oor het die Here ons  gehoor?   jy kom van my sy  uit die vonk in die pyn as die heelal wil skiet  is ons al gebind sal die Here my kan vind as jy my kon vind?   hoe veel ek jou voel in my hoog, dalk nog hoër as Botswana se bome toe jy my onder die gras nog kon kry   sit jou bene in die lug kyk hoe diep hang die nag jy gaan dieper in my hart die car guard gisteraand het ’n aanval gekry as ek als wat ek het vir sy kinders kon gee sou ek nog in jou kamer kon bly? is daar plek op jou kussing vir my? hoe veel ek jou voel in my hoog, dalk nog hoër as die mense wat bo hom net kyk as die dood soos ’n hond aan hom ruik
Jy sal ook hiervan hou
Spoegwolf - Woud (Official) Image : 17289
Video
Spoegwolf - Woud (Official)
© Spoegwolf (PTY) LTD 2023 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit. Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf. Die nuwe album, Dryf, beskikbaar op alle digitale platforms. Vervaardig deur Spoegwolf DOP: Damiane van Reenen Live Footage (Kirstenbosch): Damiane van Reenen Live Footage (Loftus Park): Eric T. Graham Live Footage (Mark's Park): Nathan Editing: Damiane van Reenen Colorist: Jarryd du Toit Spoegwolf is Danie du Toit Chris von Wielligh Albert van der Merwe Moskou du Toit Woud: Original Song & Lyrics by Danie Du Toit. Music Written & Arranged by Spoegwolf. Lirieke maak die deur oop sit die lig aan jy's die hitte in hierdie huis bel my broers ook sê ek's veilig ons het te lank op die veld gebly ek was 'n kind in die straatlig daar was zombies in die strate jy was hoog in jou kamer met daai borsel in jou hare nou's ons dertig jaar oud met 'n huis in 'n woud ons stap ons honde waar die son bars ek onthou soms die kind wat gedroom het oor jou en al daai wonde word geheime geheime dwaal aan ons lywe bring jou denim bring jou vlerke ek wil gaan waar die klowe skeur hou die stuurwiel hou my hart ook dalk is om oor te gaan die beste weg deur ek was 'n kind op my bergfiets ons kon vlieg met die stroompies jy't gaan stap in die berge met daai briewe van jou pa-hulle nou's ons dertig jaar oud met 'n huis in 'n woud ons stap ons honde waar die son bars ek onthou soms die kind wat gedroom het oor jou en al daai wonde word geheime geheime dwaal aan ons lywe nou's ons dertig jaar oud met 'n huis in 'n woud ons stap ons honde waar die son bars ek onthou soms die kind wat gedroom het oor jou en al daai wonde word geheime geheime dwaal aan ons lywe aan ons lywe, ooh aan ons lywe, ooh ooh, ooh