Logo
Kokkedoor Vuur & Vlam
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur en Vlam

144Realiteit13 L

Ontmoet Borries Bornman – Kokkedoor Vuur & Vlam: Kinkelbraaier

Video
12 Julie

Die Gautenger het by die Wits Hotelskool studeer waarna hy deur die braai en BBQ-kookstyl oorrompel is. Nie net het hy Ultimate Braaimaster Seisoen 6 gewen nie – maar hy lei ook BBQ-toere na Amerika.