Logo
Kokkedoor Vuur & Vlam
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur en Vlam

144Realiteit13 L

Ontmoet Bertus Fourie – Kokkedoor Vuur & Vlam: Onthoubraaier

Video
12 Julie

Bertus is ’n bobaas-braaier en sy vuur-vaardighede het vir hom ’n plek in Ultimate Braaimaster se finaal losgeslaan. Hy is ’n wynmaker wat ook gourmet braai-spyseniering doen vir alles van intieme en spoggerige verjaarsdagpartytjies tot groot korporatiewe geleenthede met 900 gaste.