Logo

Boer soek 'n Vrou: 19 Desember 2013 (Voorskou)

Video
17 Desember

Die boere en hul dames gaan hou vakansie op 'n romantiese bestemming. Is al die paartjies nog bymekaar of sommige se paadjies reeds geskei? Tydens die vakansie kry die boere en hul dames kans om mekaar goed te leer ken -- weg van die plaas, weg van familie en vriende. Al die paartjies kuier ook saam en ruil stories oor hul ervarings uit. Angelique gesels met almal om uit te vind waar daar dalk 'n langtermyn liefde kan ontwikkel? Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!