Logo

Boer soek 'n Vrou: 7 November 2013 (Voorskou)

Video
01 November

Die boere leer hul kuiergaste beter ken. Hy stel hulle aan die plaaslewe bekend en wys wat sy boerdery behels. Die drie vroue kyk die kat eers goed uit die boom (of is dit nou die boer uit sy bakkie?). Hulle moet die boer beïndruk, maar terselfdertyd hulself afvra of hulle gereed is om 'n boer se vrou te wees. Die boer moet mooi na die interaksie tussen die dames kyk, want hy moet binnekort weer een huis toe stuur. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!