Logo

Boer soek 'n Vrou: 10 Oktober 2013 (Voorskou)

Video
08 Oktober

In die volgende episode wys ons al die boere se reaksie nadat Angelique die honderde briewe aflewer van dames wat belangstel om die boere beter te leer ken. Daar is letterlik kaartjies en briewe van alle soorte om die boere se aandag te probeer trek. Sommige meisies het ekstra moeite gedoen met foto's en kleurvolle briewe. In hierdie tweede episode kom ons agter waarvan die boere werklik hou en waarna hulle op soek is. Daar is verskeie interessante briewe. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!