Logo

Boer soek 'n Vrou: 17 Oktober 2013 (Voorskou)

Video
11 Oktober

50 dames en 5 boere! Elkeen van die top 5 boere kry nou 'n ideale geleentheid om blits-afsprake te he van 5 minute elk met die 10 dames wat hulle gekies het uit die briewe. Hierdie afsprake vind plaas in Kaapstad en al die boere trek saam om die proses behoorlik aan te pak - op soek na hul trou vrouens! Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!